- 歌詞
- アルバムリスト
Kobus!
-
Spieël In 'n Raaisel
作詞:Francois Blom, Theo Crous
Ouma en oupa, tante en oom Hoeveel seisoenkringe is daar reeds gekerf Binne die stam van jou lewensboom Die dinge wat jy ken
Word in skadus vervorm, vervreem Hul begin sag weggly Onmoontlik om saam te neem
Gryskop en kaalkop, man en mannin Hoeveel somers het jy natgehuil? Hoeveel winters staar jy kole in? Dae word bevrore nagte
En nagte smelt weer tot dae En die herfsblare sweef al digter Oor die antwoorde vir jou vrae
Daar's giftige vrees in jou oë, kyk もっと沢山の歌詞は ※ Mojim.com Dis ouderdom, niks besonders Daar's giftige vrees op jou asem, ruik Daar gaan die son al weer onder
Ons kyk deur 'n spieël in 'n raaisel Sterre word dowwer, blomme verwelk Die illusie van gister se skaterlag Sagter en sagter en sagter en sagter
Die valse waarhede jaar na jaar Word ware leuens Die droom dat jy altyd gaan lewe Laat jou vasklou, laat jou glo jy het vleuels
Ons kyk deur 'n spieël in 'n raaisel Sterre word dowwer, blomme verwelk Die illusie van gister se skaterlag Sagter en sagter en sagter en sagter
-
|